Join Memories to request access to contribute your cherished photos, videos, and stories to 's memory board with others who loved them.
Join MemoriesKarin Kapp Mic die hartseer raak nie ligter nie. Ek voel ek versmoor my kind. Ek het jou onbeskryflik lief en al wat ek het is memories. Daar is nie meer n Michael wat in my potte kom kyk vir iets lekker nie of dat ek gou iets lekker maak jy is oppad nie. My kind die is die seerste seer ek mis jou elke liewe dag. Die lewe is net nie dieselfde sonde jou ðŸ˜ðŸ˜